GRY6019

Wenner van Dames Maandelikse Kompetisie vir Mei in middel: Lizel Potgieter saam met Amanda Gericke(links) en Tania Ferreira (regs)

 GRY6020 Lizel Potgieter - wenner Dames Mei Kompetisie

 GRY6021 Estelle Bezuidenhout - 2de Mei Maandelikse Kompetisie

 GRY6022 Amanda Gericke Links en Annelie Steyn: 3de Dames Mei Maandelikse Kompetisie

 GRY6023 Amanda Gericke links en Magri Beukes : 4de Mei Kompetisie

 GRY6024 Amanda links en Hester Delport: 5de in maandelikse kompetisie Mei

 GRY6026 Van die spelers vir die Mei Maandelikse Dames Kompetisie