• Simple Item 9
  • Simple Item 8
  • Clubhouse
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
Monday, October 15, 2018

SCHOEMANPARK LADIES

June 2014

 

ONS BIBBER EN ONS BEEF!

 

Die wenner van die Mei kompetisie was San-Marie Fourie. Baie geluk met die goeie gholf.

june

Annelize Visser (Vissie) staan met die Leeuwtjie. Ons wil ook net weereens vir Jacques Ferreira van UTI baie dankie sê vir die borg van die pryse. Ons waardeer dit baie. Ons volgende kompetisie is die 22ste Junie. Kom ons doen ‘n grote. Bring ‘n pel van ons buur klubs en kom geniet die dag saam met ons.

Ons Fondsinsamelings Gholfdag gaan die 25ste Julie wees. Ons vra mooi dat almal betrokke sal wees. Die badkamers gaan ‘n goeie face lift kry. Enige idees sal welkom wees. Groot asb vir pryse. Nader maar die kontakte en maak mooi oë en handtjies bak.

Good luck aan ons Liga span wat die 28ste Junie die BGC B span aanvat op BGC. Ons hou almal al ons duime vas vir julle.

 

 

GOLD MEDALS ARE’NT REALLY MADE OF GOLD. THEY’RE MADE OF SWEAT, DETERMINATION, AND A HARD-TO-FIND ALLOY CALLED GUTS.

 

 

 

 

NEWS FLASH

  • Klipdrift Rosefees 2018

    Poster-page-001

     

     
  • NEWSLETTER AUGUST 2018

    Newsletter August 2018-page-001