• Simple Item 9
  • 1
  • 2

SCHOEMANPARK LADIES

MAART 2014

Maart is hier!!

Ons 1ste Maandelikse Dames Kompetisie was goed bygewoon met 26 spelers. Baie dankie aan almal wat gespeel het. Ek hoop julle het dit terdee geniet. Ons maandelikse wenner was Esta van Heerden en ons speler wat die meeste waarde vir geld gekry het was een van ons nuwe familie lede, Cheryl Thompson.

Die volgende kompetisie vind die 16 Februarie plaas. Bel asseblief die klub om te bespreek of vir Amanda Gericke 08249077560824907756 of Lizel Potgieter 08246304190824630419. Ek gaan so bietjie see toe maar sal wel daardie dag terug wees om julle almal te sien. Die format gaan weer ‘n IPS wees. Kom ons kry al ons pelle saam en maak dit weer ‘n groot dag. Onthou dat julle enige tyd gaste van ander klubs ook mag nooi om saam te speel.

Ons wil die jaar weer nuwe hempies kry van ‘n ligter material. Gee assebleif jou grootte deur sodat ons eenmalige kan bestel. Ek het ‘n email deurgegee met die besonderhede van die hempies.

Klub kampioenskaape gaan die jaar oor twee dae gespeel word. Maak asseblief ‘n nota van die datums – 15 & 16 Maart 2014. Die A & B afdelings gaan medal speel en die C afdeling sal IPS speel. Shane Theron was die Klub Kampioen vir 2 agtereenvolgende jare. Wie gaan die jaar koninging kraai?

Please remember that the Oppenheimer ladies Challenge is the 17 & 18th May. The theme for this year is Black & White. Finalize your BB Partner. Entry form available at Club

Please feel free to contact me if you have any questions, suggestions, critique etc.

Life is like monkey bars. You have to let go to move forward.